Mbalula gee toe openbare vervoerinfrastruktuur is vervalle

Die buurland se vervoerminister Fikile Mbalula het toegegee die verval in die openbare vervoerinfrastruktuur is baie erg. Hy het die stelling gemaak in sy Vervoer-begrotingspostoespraak in die Nasionale Vergadering. Mbalula glo vir ‘n ekonomie om optimaal te presteer, is ‘n werkende en betroubare openbare vervoerstelsel nodig. Hy het gewys op verskeie ingrepe om die openbare vervoerstelsel te laat herleef: