Pluimveeboere kry nie marktoegang nie

The Harambee-welvaartsplan is deur President Hage Geingob as ‘n ekonomiese instrument vir ekonomiese ontwikkeling in die land bekend gestel. Nie een enkele sektor moet uitgesluit word nie. Die Namibiese pluimveebedryf vorm deel hiervan en die vra is hoe doeltreffend het die welvaartsplan die sektor beïnvloed. Tydens ‘n bespreking van die inligtingsministerie, was marktoegang en hulp vir pluimveeboere die fokuspunt. Petrus Thiyemo, ‘n landbou-wetenskaplike beampte in die landbou-ministerie gee sy mening in dié verband.