Vertroue in SAPS op laagtepunt, geregtigheid vat te lank

Openbare vertroue in die Suid-Afrikaanse polisie het die afgelope tien jaar aansienlik afgeneem. Die buurland se Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing se woordvoerder, Steven Gordon, sê een van die hoofredes hiervoor is die publiek se siening dat hulle in die steek gelaat is omdat die wiele van geregtigheid so stadig draai: