Nabta en ministerie vergader 18 Mei oor taxi-tariewe
Terwyl brandstof vannag daal weier die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging om sy aansoek vir ‘n 15 persent verhoging te laat vaar. Daar sal nog vergader word met die ministerie van vervoer om die kwessie verder te bespreek. Brandstof het skerp gestyg in die afgelope jaar soos die sekretaris-generaal van die vakbond, Pendapala Nakathingo verduidelik.