Alweendo verlaag brandstofprys
Die plaaslike petrolprys is verlaag met 1 dollar 20 sent ‘n liter en diesel met 30 sent ‘n liter. Dit beteken dat ‘n liter petrol 17 dollar 90 sent in Walvisbaai sal kos en diesel, 19 dollar 93 sent. Die minister van myne en energie, Tom Alweendo het die aankondiging gemaak en sê verskeie heffings is vir die volgende 90 dae verminder.