Kommer oor gelykeregte in NV

Reaksie word steeds ontvang oor aanmerkings deur die PDM-LP Elma Dienda se standpunt oor verkragting binne die verband van die huwelik. Die bekende geslagsaktivis, Linda Baumann sĂȘ daar is kommer oor vroue- en gelykeregte in die Nasionale Vergadering.