Biden slaan toe op tuisgemaakte wapens

Amerika se president, Joe Biden, slaan toe op die gebruik van vuurwapens wat tuis gemaak word. Hy het nuwe vuurwapenregulasies aangekondig vir die sogenaamde spookwapens. Dit is nou onwettig om spookwapen-stelle sonder ‘n reeksnommer aanmekaar te sit of om dit sonder ‘n agtergrondondersoek te verkoop. Biden sê die nuwe regulasies sal lewens red: