Wêreldwaterdag: Is die bron ‘n reg, of ‘n kommoditeit?March 22, 2022
Vandag word Wêreldwaterdag herdenk. Daar is talle lande waar water reeds as kommoditeit hanteer word en nie as basiese reg geag word nie, veral omdat die bron al hoe skaarser raak. Kosmos 94.1 Nuus het met die ombudsman, Basilius Dyakugha gepraat.