SA-rybewyse: Fikile kan gedwing word hernuwing te verleng

Die Suid-Afrikaanse organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, sê die minister van vervoer, Fikile Mbalula, kan gedwing word om die spertyd vir die hernuwing van rybewyse te verleng. Outa se regshoof, Stefanie Fick, sê die minister moet daaraan begin dink om die hernuwingsperiode te verleng om agterstande te voorkom: