Ekonoom sê hoe sanksies Rusland gaan raak

Verskeie Westerse nasies het Rusland met finansiële sanksies gestraf. Dit volg nadat Rusland twee selfverklaarde republieke, Donetsk en Luhansk, in die ooste van Oekraïne erken en soldate daarheen gestuur het. Die Verenigde State, die Europese Unie, Brittanje, Australië en Kanada het planne aangekondig om banke en elite’s te teiken terwyl Duitsland ‘n groot gaspypleidingprojek vanaf Rusland gestaak het, wat volgens hulle meer as 150 000 troepe naby die Oekraïne se grense versamel het. Moskou het ontken dat hy ‘n inval beplan het. As na hierdie sanksies kyk word, hoe sal dit Rusland ekonomies raak en is Rusland voorbereid hierop? Ekonoom, Mally Likokela praat met Kosmos 94.1 Nuus.