Kommer oor intieme geweld

Die buurland het ook uitdagings met intieme geweld, nes Namibië. Die Geslagsgelykheidskommissie in Suid-Afrika sê hy is bekommerd oor die toename in moorde op intieme maats in die land. Dit volg nadat ‘n polisielid sy meisie, ‘n verpleegassistent, by die Tembisa-hospitaal in Gauteng vermoor het. Die kommissie se woordvoerder, Javu Baloyi, sê Tembisa is ‘n bekende brandpunt vir geslagsgeweld. Hy sê dit plaas groot druk op wetstoepassings- en sekerheidsowerhede om waaksaamheid te verskerp en sekerheid by openbare fasiliteite te verhoog: