Werkskepping is nie GRN se plig nieJanuary 6, 2022

Die Namibiese minister van jeug en sport, Agnes Tjongarero sê in verband met jeugwerkloosheid, wat aan die einde van verlede jaar op meer as 50 persent gestaan het, dat dit nie die regering se plig is om werk te skep nie maar eerder dat die korrekte omgewing daargestel is dat jeug geleenthede kan benut. Sy verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *