Outa sê eerste staatskapingverslag is iets om te vier

Die buurland se Organisasie teen Belastingmisbruik beskryf die eerste verslag van die staatkapingskommissie as ‘n grootse geleentheid vir wetsgehoorsame burgers om te vier. Die uitvoerende hoof van Outa, Wayne Duvenage, sê met die land wat reeds jare lank bewyse en bekendmakings van al erger staatskaping en diefstal van toelae sien, is die verslag ‘n formele weergawe en assessering van wat gebeur het en wie betrokke was. Hy sê daar behoort geen wegkruipplek meer te wees nie: