Gustavo-borg – baie streng voorwaardesDecember 15, 2021

Borg van 800 000 Namibiese dollar is aan die Fishrot-beskuldigde Ricardo Gustavo toegestaan. Regter Herman Oosthuizen, wat die beslissing gemaak het, het uiters streng voorwaardes gestel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *