Brandstof styg met 70c/l op 1 Desember

Die Namibiese ministerie van myne en energie het die brandstofprysstygings vir Desember aangekondig. Beide petrol en diesel sal op Woensdag 1 Desember met 70 sent ‘n liter styg. Andreas Simon, woordvoerder van die ministerie, verduidelik waarom…