ANC behou net-net beheer oor Thekwini-metro

Die ANC het vroeër daarin geslaag om net-net beheer oor die Thekwini-metro te behou. Dit party se Mxolisi Kaunda is vandag herverkies is as uitvoerende burgemeester van die metro, na hy die DA se Nicole Graham met 113 stemme teenoor 104 stemme kon klop. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, is aan die woord.