Die Minimumloon-kommissie het sy werk afgehandel

Die Minimumloon-kommissie wat deur die arbeidsministerie gevestig is om ‘n nasionale minimumloon vas te stel, het sy taak voltooi. Sommige bedrywe het reeds tot ‘n voorgestelde minimumloon ingestem. Die voorsitter van die Lonekommissie, Marius Kudumo, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle is tevrede met die samewerking en vordering wat gemaak is.