NamPol moet bepaal watter 9-jarige tweeling het meisie verkragJanuary 17, 2025
Die polisie in die Oshikoto-streek het ‘n vreemde geval van verkragting aangemeld. Plaaslike media berig dat ‘n vyf-jarige meisie by Tsintsabis verkrag is deur haar nege-jarige neef, maar die neef is deel van ‘n identiese tweeling en dit is onbekend watter broer die kind aangerand het. Die polisie sê die saak word nog ondersoek maar geen arrestasie is gemaak nie.