Jooste praat oor MTC-noteringNovember 19, 2021

MTC het vanoggend genoteer op die Namibiese aandelebeurs. Dit is die grootste notering sedert die bestaan van die NSX. Die regering het 2,5 miljard Namibiese dollar gemaak uit die verkoop van 299 miljoen aandele, effe kort op die teiken van 3 miljard dollar vir 367,5 miljoen aandele. Die minister van openbare ondernemings Leon Jooste het die notering so beskryf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *