Rust-skietery: Baldwin was onverskillig

Alec Baldwin, die assistent vervaardiger van die rolprent Rust, en die wapenbeheerman word deur die toesighouer van die rolprent se draaiboek Mamie Mitchel gedagvaar vir aanranding en trauma. Volgens haar stukke voor die hof het die draaiboek nie aangedui dat Baldwin die wapen moet afvuur nie. Dit volg nadat die kinematograaf Halyna Hutchins op 21 Oktober deur hom doodgeskiet is op die stel. Mamie Mitchell het met die media gepraat…

Mitchell se prokureur, Gloria Allred sê dit was Baldwin se verantwoordelikheid om te verseker dat die wapen nie gelaai was nie.