Na 4% verlaging in mieliemeelprys, sê Collard oor toekomstige pryseNovember 16, 2021

Die uitvoerende hoof van Namib Mills Ian Collard sê hy is onseker oor hoe pryse vir verskeie grane in die komende maande sal vertoon. Dit volg na die maatskappy prysverlagings van 4 persent van sy mieliemeelprodukte aangekondig het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *