SA bereik nie sy Covid-intentingsteikenNovember 15, 2021

Die Suid-Afrikaanse departement van gesondheid sê dit het sy doelwit om meer as 500 000 Covid-entstofdosisse die afgelope naweek toe te dien, gemis. Die land kon tussen Vrydag en Sondag as deel van die tweede Vooma-inentingsnaweek slegs ongeveer 263 000 Covid-dosisse entstof aan inwoners toedien. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt, is aan die woord.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *