EU gaan sanksies teen Belarus verskerp

Die Europese Unie gaan vandag sanksies teen Belarus verskerp en kan dit selfs uitbrei om lugrederye en ander ondernemings wat migrante vervoer, in te sluit. Die Europese Unie se top-diplomaat, Heiko Maas, het reageer nadat die migrante-krisis op die grens met Pole vererger het. Maas het in aanloop tot ‘n vergadering van minister van buitelandse sake van EU-lande gesê Duitsland se lugrederye kan aangesê word om op te hou om migrante na Minsk te vervoer, of die gevaar te loop van ‘n verbod om in Europa te land.