Geloftedag word plaaslik deur Netwerk Namibië herdenk

Die Geloftefeeskomitee in Windhoek beplan die viering van die dag op 16 Desember. Almal wat wil deel in die verrigtinge word vriendelik uitgenooi na die erediens asook ʼn lekker geselligheid daarna waar almal FAK-liedjies kan sing saam met Johann Linde, en vermaak word deur volkspele met die Voortrekkers. Elizma Theron, Netwerk Namibië se bestuurder het meer…

Hou die Facebook-bladsye van “Geloftedag – Windhoek” en “Netwerk Namibië” dop vir meer inligting oor vieringe in die res van die land, asook in Suid-Afrika.