Een Covid-sterfte op Gobabis aangemeldNovember 9, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het een Covid-sterfte in die Gobabis-distrik aangemeld, asook nege nuwe gevalle uit 650 toetsuitslae, wat ‘n positiewe koers van 1,4 persent verteenwoordig. In die groep is vyf leerders van verskillende skole. Daar is nou 182 aktiewe gevalle, waarvan 11 mense in hospitale is en niemand in ‘n intensiewesorgeenheid. Altesaam 274 466 mense is ten volle ingeënt.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *