Klimaat: mielie-verbouing sal nie so erg soos koring geraak word nie

Wêreldwye mielie-opbrengste kan in die volgende agt jaar met byna 25 persent daal, aangesien die klimaatkrisis tradisionele weerpatrone omver gooi. Stygende temperature en verskuiwings in reënval sal dit moeiliker maak om mielies te verbou. Volgens Ian Collard, hoof van die NMI-groep sal mielies nie die ergste geraak word nie. Hy meen dis eerder koring…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *