Heuningbye is die antwoord vir olifant-konflikNovember 1, 2021
Navorsing deur ‘n jong Tanzaniër, Moses Ryakitimbo, toon dat heuningbye ‘n rol kan speel om konflik met olifante te beperk. Ryakitimbo het toeste uitgevoer by ‘n nedersetting van 1 500 kleinskaalse boere naby Arusha in die land. Yanna Smith het die storie…