Vragmotorbestuurders moet versigtig wees by UsakosNovember 1, 2021

TransNamib is bekommerd oor die ongelukke wat by hulle Usakos-stasie plaasvind. Volgens Abigail Raubenheimer woordvoerder van TransNamib is die naweek se ongeluk die tweede een by dié stasie en sy sê dié vragmotorongelukke raak hulle bedrywighede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *