Jongste oor Covid in die landApril 16, 2021

Die Uitvoerende Direkteur van die Namibiese Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe het die jongste in verband met Covid in die hoofstad bekend gemaak. Daar is 145 nuwe bevestigde gevalle.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *