Het GRN fiskale volhoubaarheid?April 16, 2021
RMB Namibië het verskeie geleenthede gehou na die afgelope begroting en die fiskale volhoubaarheid van die Namibiese regering het onder die loep gekom. Die drasties verlaging in inkomste van die Suider-Afrikaanse Doeane Unie lok groot kommer uit en kenners meen dat die regering weer moet konsolideer.’n Ekonoom by RMB Ruusa Nandago oor fiskale volhoubaarheid…