Inenting beste beskerming teen nuwe Covid-varianteSeptember 1, 2021

Met nuwe variante van die korona-virus wat nou aan die toeneem is, sê die Suid Afrikaanse medisyne-reguleerder dat om ingeënt te wees, steeds die beste manier is hoe mense hulself teen ernstige vorms van die virus kan beskerm. Volgens prof. Helen Rees, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte-beheerraad, bied die entstowwe steeds beduidende beskerming teen ernstige siekte, hospitalisasie en sterftes. Fritz Platt, ons Kaapse korrespondent …

One thought on “Inenting beste beskerming teen nuwe Covid-variante

  1. I’m extremely impressed with your writing skills as smartly as with the format for your weblog. Is that this a paid subject or did you modify it yourself? Either way stay up the excellent quality writing, it is uncommon to look a great blog like this one today!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *