Pretoria: nie sterrereën nie, ‘n Chinese vuurpylAugust 25, 2021

‘n Sterrekundige van die Suid-Afrikaanse Sterrewag, Daniel Cunnama, sê hy is oortuig die helder voorwerp wat talle inwoners gister in Pretoria gesien het, was die boonste deel van ‘n Chinese vuurpyl. Baie mense het egter gedink dit was ‘n sterrereën. Cunnama sê ‘n sterrereën vind plaas wanneer ‘n mens deur ‘n nag of oor ‘n paar dae ‘n hele klomp meteore waarneem:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *