Mej. Namibië gaan noorde toeMarch 19, 2025
Die NBC het aangekondig dat vanjaar se Mej. Namibië-kroningsgala in Julie in die Oshana-streek sal plaasvind. Volgens die nasionale uitsaaier is die besluit ‘n belangrike stap om die land se ryk kulturele erfenis, talent en diversiteit te bevorder. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Beaulah Boois-Beukes, NBC se korporatiewe kommunikasiebestuurder, wat meer inligting gee.