Herlaai jou elektriese voertuig so vinnig soos jy jou motor vol tapMarch 19, 2025
Aandele in Chinese elektriese voertuigreus BYD het tot rekordhoogtes gestyg na die bekendmaking van batterytegnologie wat hulle sê ‘n voertuig kan laai in dieselfde tyd wat dit vat om ‘n voertuig met brandstof vol te maak. Die maatskappy sê die battery en laaistelsel, wat as “Super e-Platform” bekend staan, maak aanspraak op topspoed van 1 000 kilowatt, wat motors toelaat om tot 470 kilometer te ry nadat dit vir slegs vyf minute gelaai is. Die nuwe tegnologie mik om gebruikers se angstigheid te beëindig oor hoe lank dit vat om motors te herlaai.