Dis sous die week, ook in die verre westelike, suidelike deleMarch 17, 2025
Dit is ‘n uiters goeie week vir reënval in die land, ook die verre westelike en suidelike dele van die land en sou die voorspellings hou, behoort die Hardapdam weer water in te neem. En dit eindig nie daar nie, soos plaaslike weerkenner George van der Merwe verduidelik.