DA sê SA-afvaardiging moet besoek aan VSA vervroegMarch 17, 2025
Die DA vra die Presidensie om die regering van nasionale eenheid se afvaardiging na Amerika te vervroeg om te onderhandel oor maniere om die diplomatieke betrekkinge met een van die land se belangrikste handels- en beleggingsvennote te stabiliseer. Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake Marco Rubio het op sosiale media verklaar Suid-Afrika se ambassadeur Ebrahim Rasool is as persona non grata nie meer welkom in die land nie. Emma Powell van die DA sê die party beskou Rasool se uitsetting as uiters nadelig: