EU stel 25% tariewe inMarch 12, 2025

Die Europese Unie sal van volgende maand af tariewe op 26 miljard euro se Amerikaanse goedere instel, volgens die Europese Kommissie. Kenners meen die jaag ‘n wêreldwye handelsoorlog aan, maar die EU-bestuur sê hy bly oop vir onderhandelinge en oorweeg hoër tariewe as niemand se belang nie. Die Amerikaanse president Donald Trump se verhoogde tariewe van 25 persent op alle staal- en aluminiuminvoere het vandag in werking getree. Die EU se tariewe sal op 13 April in plek wees.