Beste wat wêreld voor kan hoop is tydelike skietstilstand in OekraïneMarch 12, 2025
Vladimir Kara-Murza, ‘n Russiese politikus, skrywer en historikus, sê die beste wat die wêreld kan verwag is ‘n tydelike skietstilsstand in die oorlog in die Oekraïne. Kara-Murza, tans in banneling na hy in ‘n uitruil van gevangenes in Augustus 2024 vrygelaat is na hy ‘n 25 jaar vonnis vir verraad ontvang het, is ‘n uitgesproke kritikus van die Kremlin. Hy sê president Vladimir Putin eerbiedig geen wet nie.