NSA loods huishoudelike inkomstes, uitgawes peiling op 20 MaartMarch 12, 2025

Die Namibiese Statistiekagentskap begin op 20 Maart met die 2025/26-hoofopname van huishoudelike inkomste en uitgawes in die land. Dit sal onder meer die totale en gemiddelde inkomste van Namibiërs bepaal. Armoede-aanwysers, gesondheid en onderwys word ook by dié opname ingesluit. Kosmos 94.1 Nuus het met Iipumbu Sakaria, die woordvoerder van die Statistiekagentskap, oor die belangrikheid van die opname gepraat: