AfriForum vra vir benadering oor staatsbesteding in begrotingMarch 12, 2025

AfriForum vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om vandag die ANC se versoek vir belastingverhogings in sy begroting te verwerp. Die burgerlike organisasie, ekonome en sakeleiers vra eerder verlagings in staatsbesteding as belastingverhogings. Louis Boshoff van AfriForum vra die kabinet moet verklein, staatsampsdraers se salarisse verminder, verkwistende uitgawes besnoei en staatsinstellings geprivatiseer word om belastingbetalers se las te verlig: