Meer as 10% van Namibiërs val onder wees en weerlose kinders March 12, 2025
Ouers en voogde van wees- en weerlose kinders ontvang tans ‘n maandelikse staatstoelaag van 350 Namibiese dollar. Meer as 10 persent van die Namibiese bevolking val in dié kategorie. Die uitvoerende direkteur van die ministerie van geslagsgelykheid, Ndiitah Nghipondoka-Robiati, het meer:
Kosmos 94.1 Nuus het reaksie van die aktivis Ethne Mudge gekry, wat sê die statistiek is skokkend.