Uraan en Leonardville: Geen amptelike navorsing of studie nie, GRN doodstilMarch 12, 2025

‘n Interministeriële en parlementêre staande komitee het ‘n ondersoek gelas ná die Stampriet Aquifer Uranium Mining Association, oftewel Sauma, kommer oor waterbesoedeling deur uraanontginning in dié area uitgespreek het. Die komitee het egter nog nie hul bevindinge bekendgemaak nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Wolfi Teichert, deel van Sauma se bestuur, oor die kwessie gepraat.