Intellektuele eiendom kan ook onteien wordMarch 11, 2025
Die Onteieningswetsontwerp in Suid-Afrika bly in die nuus en ervaar sterk teenkanting. Die wet het ook die land in die Trump-administrasie se visier geplaas maar, op die oomblik, lê die klem op grond. Volgens Jaco Minnaar, president van AgriSA, behels dit baie meer as net grond.