Gewapende privaatveiligheidswagte moet strenger gereguleer wordMarch 10, 2025

 Die Gautengse provinsiale wetgewer se gemeenskapsveiligheidskomitee vra strenger regulasies oor gewapende privaat sekerheid ná, die skietery by die Solo-restaurant in Sandton. Die voorsitter van die komitee, Bandile Masuku, maan teen toenemende risiko’s en beklemtoon die behoefte aan voortgesette pogings om openbare veiligheid in die provinsie te verbeter. Masuku het ook bevestig dat die komitee die 6,5 persent afname in misdaad vir die Oktober-Desember 2024/25-tydperk verwelkom: