Wes-Kaap wil munisipaliteite regrukMarch 10, 2025

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die provinsie se strategiese plan vir 2025-2030 wil munisipaliteite toerus met die hulpbronne en rigting wat hulle nodig het om dienslewering te verbeter. Die plan sit hoëvlakprioriteite en -doelwitte oor die volgende vyf jaar vir die provinsiale regering uiteen om inwoners se lewensverwagting te verbeter. Winde sê hulle wil in elk van die provinsie se streke die maksimum ekonomiese groei bereik: