Nog reën die week verwagMarch 10, 2025
Daar’s wel sonskyn vandag en môre maar die reën is nog lank nie weg nie. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Odillo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor. Hy het net goeie nuus.