Man U en Real Sociedad gelykop in Europa-ligaMarch 7, 2025
Manchester United en Real Sociedad is gelykop met een elk in die eerste deel van hulle Europa-liga se laaste-16-wedstryd. Joshua Zirkzee se doel in die tweede helfte is uitgekanselleer deur Mikel Oyarzabal se strafskop. Tottenham Hotspur het met 1-0 verloor teen AZ Alkmaar deur Lucas Bergvall se eie doel. Rangers het Jose Mourinho se Fenerbahce geskok met ʼn 3-1-sege. United se bestuurder, Ruben Amorim, sê hulle is gereed vir volgende Donderdag se kragmeting op tuisgrond by Old Trafford: