Namdia sê oor verskerping van sekuriteitMarch 6, 2025

Namdia het meer inligting bekend gemaak oor sy versterking van sekuriteit by sy kantoor in die hoofstad. Dit kom na die roof op 18 Januarie, waar 314,9 miljoen Namibiese dollar se diamante gebuit is. Tot op hede is 40,6 miljoen dollar se edelstene teruggevind. Kosmos 94.1 Nuus het met woordvoerder Beverley Coussement.