Kavango Oos bepaal nog reënskade
Swaar reën in die Kavango Oos-streek het ernstige skade in vloed-gevoelige gebiede aangerig. Volgens berigte het dele van Rundu ook deurgeloop. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met streeksgoewerneur Bonifatius Wakudumo, wat sê dat hulle later die week die skade sal beoordeel en ‘n opdatering gee.