Slot sê hulle dink nog nie aan die titel nie
Liverpool het Newcastle 2-0 geklop en is 13 punte voor op die Premierliga-punteleer. Arsenal se titelhoop is bykans verydel na ‘n doellose stryd teen Nottingham Forest, wat derde op die punteleer is. Manchester City het Tottenham 1-0 geklop en is terug in die top-vier. Liverpool se hoofafrigter, Arne Slot, sê hulle dink nie nou aan die titel nie: